Santa Maria del Carmine, Florence

Die onvoltooide vooraansig.
Die interieur.
Brancacci-kapel
Die Corsini-kapel.
Die gewelf van die skip deur Domenico Stagi.

Die Santa Maria del Carmine is 'n kerk van die kloosterorde van die Karmeliete wat geleë is in die Oltrarno-distrik van Florence in Toskane, Italië. Dit is bekend as die ligging van die Brancacci-kapel, wat pragtige fresko's deur Masaccio en Masolino da Panicale bevat wat uit die Renaissance dateer, en wat later deur Filippino Lippi voltooi is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy